-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
EINDTYD ONDERWERPE is 'n aanlyn hulpmiddel, bedoel vir Sondagskool. Dit gaan spesifiek oor onderwerpe in die Bybel wat handel oor die eindtye / laaste dae / einde vd wêreld. Sekere onderwerpe oor die volgende "bedeling" word ook behandel. Op hierdie stadium bevat dit posstukke wat met die tyd geskuif word vanaf die "WareChristene blog" na hierdie nuwe spasie, en ook hier weer hersien word...
Sommige inligting rondom eindtyd studies gaan oor INTERPRETASIE.
Daarom word verskillende interpretasies met die tyd bygevoeg waar geleerdes oor iets verskil, of somtyds word 'n verwysing gegee na 'n ander interpretasie - per geleentheid word 'n interpretasie verder bespreek.
Teken in op:
Opmerkings (Atom)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking
Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.